Free Essay

Nou Toe

In:

Submitted By vissie73
Words 926
Pages 4
Louis Visser

ENKRIPSIE
IT PAT FASE 1
GRAAD:10 FE
31/10/14
Inhoudopgawe

* Opsomming bl.3 * Inleiding bl.4 * Liggaam bl.5-6 * Gevolgtrekkings bl.7 * Aanhangsels bl.8-9 * Verwysings lys bl.10-11

Opsomming

In kriptografie is enkripsie die proses van kodering van boodskappe of inligting in so manier dat slegs gemagtigde party dit kan lees.Die idee van die projek is om ‘n program te skep wat geheime inligting ‘n geheim hou deur dit te enkripteer.
Ek sal dit kan doen deur ‘n kode op scratch te skryf wat sy eie unieke sleutel het om dit onmoontlik te maak om dit te ontsyfer. Slegs ‘n gemagtigde ontvanger sal die boodskap kan lees deur die sleutel te gebruik vir die dekripsie van die boodskap.’n goeie kode loop steeds die gevaar om ontsyfer te word ,daarom moet ek ‘n nuwe sleutel ontwerp.
Ek sal dieselfde sleutel by die enkripsie en dekripsie van die program gebruik.
In hierdie verslag sal ek verwys na ‘n paar bestaande kodes en sleutels en dan ook idees om myne te verbeter.

Die doel van dierdie verslag is om die verbruiker ‘n idee te gee van wat hy kan verwag van die program en hoe dit gaan werk.

Inleiding

Die idee : Om ‘n program te skryf wat ‘n boodskap onleesbaar te maak vir ander.

My mikpunt is om n program te skryf wat op mense met ouderdomme wat varieer tussen 18 en ouer. Wat basiese sinne vat en dit omskakel in iets onleesbaar.
Die program sal uit ‘n begintoneel drie ander tonele en ook ‘n eindtoneel bestaan. Die drie ander dele sal wees een vir die enkodeer, om die boodskap te dekodeer en om die gedekodeerde boodskap te vertoon. Die boodskappe sal gerig wees op ‘n geheime agent. Die ge-enkodeerde boodskap sal heeltemal onleesbaar wees en sal ‘n onderskepper wat dit probeer ontsyfer se vermoe toets.

Die program sal die verskil maak in of die geheime agent die boodskap by sy gesagtes kan uitkry en of hy uitgevang word.
As die boodskap onderskep word sal dit nie ontsyfer kan word met n ander kode nie want jy kort die regte sleutel. Die program sal toets of die gebruiker die kode dalk kan breek sonder die sleutel en dit kan n groot gevaar inhou vir die agent.

Die enkodeer en die dekodeer sal dieselfde sleutel gebruik , kyk of jy dit kan ontsyfer.

Liggaam
Bestaande kodes/sleutels
Daar is alreeds ‘n groot groep bestaande kodes. Daarom is dit moeilik om nuwe kodes te ontwikkel omdat ‘’n ander kode se sleutel dalk kan werk om jou ge-enkripteerde data te kan dekodeer. Die kode kan in sommige aspekte dieselfde wees maar die sleutel wat gebruik word moet verskil van die kodes wat reeds bestaan.
Daar is kodes wat wiskundige somme gebruik om ‘n sekere getal te kry wat byvoorbeeld ‘n serial nommer van ‘n seker produk is. Daar is kodes waar die alfabet se letters omgeruil word en dan is daar ook kodes wat symbole gebruik om die boodskap te enkodeer. Daar is selfs kodes wat al die bogenoemde sleutels gebruik. Die idee is om ‘n program te skryf met ‘n splinternuwe kode.

Idees om nuwe kodes te ontwikkel
Nuwe kodes moet uniek en interessant wees om dit onmoontlik te maak om te ontsyfer.Hoe langer die kode is hoe moeiliker is dit om te ontsyfer. Baie data moet op een slag ge-enkodeer word en al daardie ge-enkodeerde date moet so gou as moontlik weer ge-dekodeer word om dit so gebruikersvriendelik as moonlik te maak.
Die idee van n kode is om dit so moeilik as moontlik te maak om die ge-enkodeerde data te dekodeer. Die ge-enkodeerde teks moet nie lydrade gee aan wat die sleutel is wat gebruik is nie. Maak nie saak hoe lank die boodskap is wat moet ge-enkodeer word nie die program moet dit steeds kan doen.
Die kode moet ontsyferbaar wees ...

Bestaande oplossings
Daar is alreeds baie bestaande kodes vir die enkodering en dekodering van boodskappe. Hier programmering kan wees vir enigeiets byvoorbeeld om geheime boodskappe tussen jou en jou vriende rond te stuur. Dit kan ook wees vir meer ernstige goed byvoorbeeld om ‘n persoon se inligting privaat te hou. * Caesar cipher enkripsie in Scratch,dit is waar al die letter in die alfabet net 3 plekke aanskyf om die ge-enkodeerde teks te maak. * Public key encryption,dit is waar die enkripsie sleutel aan almal gegee word ,maar slegs die ontvanger kan die boodskap dekripteer. * Polyalphabetic sleutels, In ‘n polyalphabetic kode kan die vervanging regoor die boodskap verander ,byvoorbeeld die letter A kan ge-enkodeer word as die letter K vir ‘n sekere gedeelte van die boodskap,maar later kan dit as ‘n ander letter ge-inkripteer word byvoorbeeld F.
Ek sal my idees uit hierdie kodes vat en my eie unieke program maak.

Gevolgtrekkings
Die gevolgtrekkings wat ek maak kom uit al die bogenoemde inligting.
My riglyne vir die projek is om ‘n program te skryf wat ‘n geheime agent kan gebruik om geheime boodskappe te stuur . As die boodskap onderskep word mag daar geen manier wees hoe iemand kan lees wat die boodskap is nie, wil se die sleutel moet onmoontlik wees om te ontsyfer.
Die program op scratch moet bestaan uit 5 tonele ‘n begintoneel, 3 ander tonele en ‘n eindtoneel. Dit moet die verbruiker se aandag trek en behou. Die program moet funktioneel wees. Ek beoog om ‘n nuwe sleutel te maak wat niemand kan ontsyfer nie.

Aanhangsels | Full Caesar cipher script for encryption |

| |
:
| |

| |

Verwysingslys

Similar Documents

Free Essay

7 Signs You May Need a Responsibility Makeover

...7 Signs You May Need a Responsibility Makeover Erica Hopkins GEN 200 03/02/14 Dr. Crystal Sears 7 Signs You May Need a Responsibility Makeover I believe that not everyone knows about personal responsibility. It should not be looked upon as a handicap, but as one area within everyone that can be developed. Once developed, personal responsibility can contribute to life achievements, goals obtained, and more sense of control over one’s own life. This is great because I think there are a few basic things to look for in your life to identify if you are someone who could really use a good look at yourself. Read on to find to if you can identify with any of the following signs. Do you need a responsibility makeover? Theodore Roosevelt once said “If you could kick the person in the pants responsible for most of your trouble, you wouldn't sit for a month.” Good Reads (2014) He certainly would be one who would know a great deal about personal responsibility. Theodore Roosevelt was a president that achieved a great deal during his time. Despite having a few health conditions, including asthma which was considered quite a deadly illness in the mid 1800’s, he created his own exercise routine that is said to have been pretty difficult and included both weightlifting and boxing. Bio True Story (2013) The seventh sign that you may need a personal responsibility makeover is you constantly complain about your job, but do nothing to better your employment situation. So many people...

Words: 1333 - Pages: 6

Free Essay

Life Without Limbs

...this.[6] Vujicic prayed that God would give him arms and legs and initially told God that, if his prayer remained unanswered, he would stop praising him indefinitely. However, a key turning point in his faith came around when his mother showed him a newspaper article about a man dealing with a severe disability. Vujicic realized he was not unique in his struggles and began to embrace his lack of limbs.[7] After this, he realized that his accomplishments could inspire others and became grateful for his life.[8] Vujicic gradually figured out how to live a full life without limbs, adapting many of the daily skills limbed people accomplish without thinking. He writes with two toes on his left foot and a special grip that slides onto his big toe. He knows how to use...

Words: 787 - Pages: 4

Free Essay

Response

...1. I do have siblings, two older brothers one being thirty-two and another twenty-four. Luckily so far no one has been seriously hurt but my older brother Jeff dropped a big cabinet on his big toe while working at bed bath and beyond. He ended up shattering his toe nail in half and breaking his toe he couldn’t go back to work till three or four weeks later. My other brother ended up in the hospital for feeling light headed. They did a bunch of tests and three days later we found out the right side of his brain is underdeveloped and has to be careful not to over work himself. I’m not sure if I see an unreliable narrator or not. Sure we see a younger kid seeing his brother and father figure in the hospital practically dead. He might be making these occurrences up to help deal with this serious event he has just witnessed. “My father and I kept notes, neither of us aware that the other was doing it, trying to get down all of worth’s little disclosures before they faded” (Sullivan 49). By recording conversations he is having with his brother that also leads me to believe in a reliable narrator. 2. The two quotes that ended up standing out to me were “The upper one was still above the waterline” (81). “Gone” (82). It’s hard to image the water line being in your house. Your place of comfort and shelter just taking form you or from the other quote gone. Gives me chills just reading it, gone once something was there and now it’s not. The situation at the end is what I think is the...

Words: 805 - Pages: 4

Premium Essay

Chrysalids

...The title “The Chrysalids” signifies that it is a novel about change. The word “chrysalid” is related to the word “chrysalis”, which means “the form which butterflies, moths, and most other insects assume when they change from the state of larva or caterpillar and before they arrive at their winged or perfect state”. Or in simpler terms, it is the state where the caterpillar does most, if not all, of its change into a butterfly. Change can happen anywhere, whether it be in a physical form, such as the caterpillar turning into a butterfly, or evolution of entire species; a mental state, for instance a deeper comprehension of an emotion, or an education towards acceptance and understanding; or in a social environment, for example the abolishment of slavery and the non-discriminatory laws. Change is almost inevitable, fore it is the driving force of life. With out change life could not adapt to its surroundings and survive. If change were to stop, then life would become meaningless. The Earth would be the same if there was life with no change, than if there was no life at all. Generally when people ponder about the notion change, they think about a process where a thing transforms into a better version of itself. While change is usually associated with evolution, it can sometimes be the complete opposite. Change can happen for the worse, though it is seldom seen. With life comes change, and though in The Chrysalids some change is not for the better, character, environment...

Words: 720 - Pages: 3

Free Essay

Foot Practitioner

...on the treatment and Management of a patient with corns. Ref:http://www.myfootstop.com. Ref:http://bcfootandankle.com/images/callus.jpg. Ref: Google scholar. Ref: own. Ref: same. Corns start forming due to wearing shoes that are too small For us, high heel shoe and shoes with hard soles are not very good for our feet. Women are renowned for squeezing their Feet into shoes that are too tight and too high, you can also get corns through standing for long periods of time, Increased friction and pressure on the feet is not good for us. as the skin starts to get thicker on the soles of our feet or hands it hardens up to form a callus or corn, the small toe is susceptible to getting a corn ! Maybe!! Because the toe gets squashed while our feet are in the shoes. Some people opt for surgery to remove these; as some corns can get very big and are very painful to walk on. A corn is a small area of skin that has become thicker over time due to the constant pressure on the feet. You have two kinds of corns, Hard corns commonly occur on the dorsum of the interphalangeal joints of the toes on the planter surface of the foot beneath the matartarsal heads. And you have Soft corns, these type of corns normally form between the toes, this area is soft and moist because of the sweat from our bodies, we have to be careful with the soft corns as these can become infected, corns that are...

Words: 573 - Pages: 3

Premium Essay

Write An Essay On Baby Ingrown Toenails

...description: Baby ingrown toenails happen when the nail grows in the wrong direction curving down at the corners. Tight booties, shoes or socks can cause irregular growth. Keeping the nails trimmed with straight cuts can prevent the condition. Baby ingrown toenails are common on the big toe. The corner of the nail curves into the cuticle causing painful irritation leading to infection. Home treatments have been able to correct the situation. By soaking the toe to soften the nail, you can lift the nail to help redirect its growth. What is baby ingrown toenails The medical term for an ingrown toenail is onychocryptosis. Baby toenails are supple making it easy for the nail to grow into the soft cuticle skin. If the nail becomes infected...

Words: 1227 - Pages: 5

Premium Essay

Sfsds

...Moreover the backgrounds, It consists russia, china, maldives, cape town, los angeles, istanbul etc. What makes it interesting and enjoyable to watch. The business wants to make clear that they fly to everywhere and through the commercial advert the name of the airplaine may raise. The commercial is focused on people that need to use plaine. For business, holiday etc. in the past Turkish airlines did a good job in turkey. They offered good services. Currently it has expanded a lot in Europe too! A another advertisment of Turkish airlines is that they are the sponsor of FC Barcelona. Turkish Airlines is the offical airline of the team. On the other side the logos of Turkish Airlines will be displayed on the internal screens of the Nou camp Stadium in barcelona and all the other locations of the team. Moreover through this contract Turkish Airlines made commercials with those populair sporters. This was one of the ways to expand the brand awareness international. The team is...

Words: 393 - Pages: 2

Free Essay

Subcultre Essay

...SUBCULTURES AND STYLE Here I am going to be discussing design through subcultures mainly focusing on Punk and Skinheads and the design of a Dr Marten boot displayed in the Museum of London. Between the years of 1945 and 1985 right after World War 2 there was a lot of changes in how different people grouped themselves in cultures and styles. People formed an almost cult of whom had interests and views which where similar and showed this by making a some what territory of a certain street or area. This was called a subculture. Teddy Boys originated around the 1950’s after World War 2 when there was no longer a uniform had to be worn; it was a way to rebel against it. The style was more common among the wealthier society who could afford smart clothing; they were often associated with American rock. Next came Mod’s, they were all about pure style, dressing smart and sharp with bold haircuts. Around the same time rockers and the grunge style was popular which caused a lot of controversy with the Mod’s and the Grunge scene and known to fight frequently. In the 1960s skinheads formed from an influence of Jamaican rude boys who were known for the edge and anti mainstream desire. Skinheads were all about being cool, known to wear doc martins and have very short-shaved heads, even the girls. Later on in the 80s this culture rose again but this group were much more racist and violent than the original skinheads. Influenced by mod’s then came the soul boy in the 1970s, known...

Words: 1113 - Pages: 5

Free Essay

'N Vreemde Geluid in Die Nag

...Gisteraand, terwyl ek heerlik op die rusbank lê en ‘n boek lees, in 'n huis so stil soos 'n graf, was my aandag afgelei deur 'n vreemde geluid in die nag. Dit was 'n harde gedruis soos donderweer of 'n groot vragmotor. Ek was nie seker wat dit was nie, 'n lae, harde gerommel soos wanneer 'n vliegtuig oor die huis vleig, maar in plaas van dat die klank wegraak soos gewoonlik, het dit geklink asof die vliegtuig direk bokant my sweef en toe net dood stil. Dit was vreemd en ek het terug gegaan na lees. 'n Paar minute later, het ek dit weer gehoor ... dieselfde harde gerommel en skielike stilte. Reg, so nou dink ek, dit is regtig vreemd. Ek hardloop toe na die agterdeur, maak dit oop en luister net. Alles was stil, ek hoor net die snelweg se normale swhoosh in die verte, niks ongewoon nie. Teen nou het ek geweet, ek het nie 'n vragmotor of donderweer gehoor nie. Toe begin die rommel weer. Hierdie keer was ek gereed vir dit. Ek kyk in die lug ... en sien ... niks, geen ligte .... niks ... ek hoor net die vreemde geluid in die nag. Vandag het ek gevra of iemand iets vreemds gehoor het gisteraand en twee van my mede-leerders, wat naby my bly, het dit ook gehoor en was net net so stom geslaan soos ek. Hulle beskryf die geluid net soos ek dit gehoor het - vreemd. Miskien is ek net laf en ek is seker daar is 'n eenvoudige verduideliking, reg? Dit is goed om te weet ek is nie alleen nie ... of is...

Words: 271 - Pages: 2

Free Essay

Die Week Wat Alles Verander Het

...DIE WEEK WAT ALLES VERANDER HET Die meeste Christengelowiges herdenk die gebeure gewoonlik van die Vrydag af. Goeie Vrydag noem hulle dit. Maar in werklikheid het dit oorspronklik reeds die Woensdag gebeur. Nie dat dit soveel saak maak nie, want dit is mos maar net 'n dag waarop ons dieselfde gebeure herdenk. En dit is immers die gebeure waaroor dit alles gaan... Hierdie week bied volgelinge van Jesus die Christus oor die wêreld net weer die geleentheid en voorreg om saam met ander familielede en ander Christengelowiges stil te word rondom 'n week se gebeure in Jesus se lewe wat elkeen van ons se lewens verander het. Eintlik het dit die totale geskiedenis van die hele wêreld verander, al verstaan sowat twee-derdes van die wêreld se bevolking dit nog nie. DIE SONDAG Voor ek met jou gesels oor daardie Woensdag se gebeure, kom ons begin in ons nadenke reeds by die Sondag se gebeure. Palmsondag, soos daarna in die kerklike wêreld verwys word. Dit was die dag waarvan Lukas 19 en Johannes 12:12 en verder ons vertel. Jesus het Jerusalem, die stad van koning Dawid, binnegery op 'n donkie. Soos voor 'n koning van destyds, het die skare klere en palmtakke voor hom neergegooi om aan Hom eer te betoon as die koning uit die geslag van Dawid. Alles presies soos die profesieë - soos Sag. 9:9 en Dan. 9:25 -27 - eeue tevore voorspel het sou gebeur. Volgens Eksodus 12 moes die lam vir die Pasga wat later die week gevier sou word, gekies word op die tiende van die eerste maand...

Words: 2110 - Pages: 9

Premium Essay

Careers and Organization

...MEANINGFUL WORK: EXPLORING BARRIERS INTERVENING AS WELL AS FACTORS ENHANCING EMPLOYEES’ ENGAGEMENT IN MEANINGFUL WORK. Course: Careers & Organizations Student: Isabelle van den Tol Studentnumber: 2509606 Contact: i.vandentol@student.vu.nl Coordinators: Prof. dr. Svetlana Khapova & Dr. Sylvia van de Bunt Datum: October 19th, 2015 MEANINGFUL WORK: EXPLORING BARRIERS INTERVENING AS WELL AS FACTORS ENHANCING EMPLOYEES’ ENGAGEMENT IN MEANINGFUL WORK. ISABELLE VAN DEN TOL 2509606 Vrije Universiteit Amsterdam Through interviews and literary findings, a qualitative case study has been done to enrich the theory about the factors enhancing and barriers intervening meaningful work. For this case study two interviews were conducted. Together with the literary findings several findings became apparent. There were three sources found that enhance the meaning of work, being: the self, the others and the work context. There were also several constraints found that are intervening the meaning of work. These constraints were the individualism within the jobs, the communication within the management team and the organizational pressure of being as efficient and effective as possible. These constraints together formed the barriers, which has a negative effect on the meaning of work. These findings were then discussed and concluded. Implications of the findings (e.g. limited amount of data) for both theory and practice are discussed. The area around Human Resource...

Words: 28418 - Pages: 114

Free Essay

Die Wêreldbank En Die Imf - Doelstellings En Interaksie

...met die heropbou van Europa na die TWO en die ontwikkeling van onderontwikkelde lande. Die bank het lenings toegestaan aan regerings van die dag om hulle infrastruktuur te herstel en uit te brei ten einde produktiewe uitset in die ekonomie te kan verhoog (Konkel, 2014: 277). Met die groot bedrae geld wat in 1948 deur die Marshall Plan aan lande verskaf is, was Die Wêreldbank nie nodig vir rekonstruksie nie, en het die bank begin fokus op sy ontwikkelingsdoelstelling deur produksie in onderontwikkelde lande te verhoog. Die konsensus was dat die ekonomiese voordele van verhoogde produksie in onderontwikkelde lande sal afsyfer en armoede sal bekamp (Alacevich, 2009: 2). Die Wêreldbank het deurentyd egter gefokus om “konserwatiewe lenings” toe te staan en het weggeskram van ekonomiese oordragte (transfers) en fasiliteite. Hierdie is was gedoen om beleggersvertroue in die bank te behou en te verseker dat die bank in die ope mark fondse kan verkry (Konkel, 2014: 282). Eers in 1960 het die instelling die Internasionale Ontwikkelingsagentskap geskep om aan die armste lande (wat nie kredietwaardig genoeg is vir IBRD lenings nie) finansiering te verskaf in die vorm van “krediete” en subsidies....

Words: 675 - Pages: 3

Free Essay

Wobyvis

...Evaluatie Naam: Wolbrand van der Vis Studentennummer: 500602914 Studie: Bouwtechnische Bedrijfskunde Klas: Groep i 1. Welke vastgoedkennis heb ik met deze opdracht opgedaan? In het begin toen ik eenmaal doorhad wat de opdracht inhield, wist ik nou niet wat ik hier nou zoveel wijzer van moest worden. Twee stadsdeelkantoren verlaten en naar een (1) nieuwe locatie verhuizen. Als je het snel zegt klinkt het erg simpel. Er kwam daarentegen veel bij kijken. Ik moest analyses maken. Ik moest op onderzoek uit gaan. Ik moest opdrachten maken. Ik moest boeken bestuderen. Ik moest met mijn bevindingen gaan vergaderen met mijn groepje. Ik moest nadenken over herbestemmingen. Ik moest lessen volgen van zowel projectondersteuning als vastgoedeconomie om het begrijpen. Al deze dingen bij elkaar genomen kan ik zeker stellen dat mijn vastgoedkennis verbeterd is. Je begint bij een opleiding omdat daar je interesses liggen, maar hebt eigenlijk geen idee wat het inhoud. Afkopen van huurcontracten, waarom eigenlijk? Herbestemmen, hoe werkt dat? Op dit soort vragen kan ik nu antwoord geven. Het leuke van zo’n project als deze, dat ieder voor zich in de projectgroep andere bevinden heeft en die dan gaat uitwisselen tijdens de verschillende vergaderingen die we hebben gehad. Je leert daardoor de kennis van vastgoed ook van elkaar en niet alleen van de boeken of van de opdrachten die ik bestudeerd en gemaakt heb. 2. De probleemstellingen van dit project was: * Wat zijn...

Words: 1246 - Pages: 5

Free Essay

Tabs

...Tuning: Standard Capo - 4th Fret Intro: e|---------------------------------------------------------------------------| B|--------0--0---0---0/h2--------------0---0-- 0-- 0/2-----------------------| G|-------0--0---0---0----------------0-- 0---0-- 0---------------------------| D|---------------------------------------------------------------------------| A|---------------------------------------------------------------------------| E|----3------------------------3---------------------------------------------| e|-----------------------------------------------------------------------------| B|-------------0/h2/p----------------0/h2/p------------------------------------| G|------------2--------------------2-----------------------0------------0------| D|----------0--------------------0-----------------------2---2--------2---2----| A|-----------------------------------------------------2-------2----2------2---| E|-----0------------------------0--------------------0------------0--------0---| Finish intro with finger plucking on C-Add9 / Gmaj/ D / Gmaj Verse 1: G G All of these...

Words: 5735 - Pages: 23

Free Essay

Afrikaans

...van sy nuwe roman Die Swye van Mario Salviati in Port Elizabeth gemaak het. Etienne sê hy het dikwels in sy lewe op afgesonderde plekke soos Grahamstad gewoon. “In afgesonderde gemeenskappe is die mense aangewese op mekaar. Dit skep en prepetueer dikwels eksentrisiteite wat dit energie en sjarme gee” Hy skep so ‘n gemeenskap vol kleurryke eksentrieke karakters op Tallejare, die afgesonderde dorpie in ‘n ongedefïnieerde klipperige, droë landskap wat “so effens op die hittegolwe dryf”, sê hy. ‘n Moordenaarskaroo met ‘n volstruispaleis wat hom nie op ‘n landkaart wil plaas nie, “dit sal die geheimsinnigheid daaruit neem” Van Heerden beskryf sy boek as sy “Italiaanse boek”. Dit het ontstaan op ‘n oggend op die wynplaas Meerlust in 1998 toe hy met vriende gesit en gedigte lees en gesels het. Die wynmaker op Meerlust is ‘n nasaat van een van die Italiaanse krysgevangenes wat in die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika gekom het. Iets tasbaar wat Van Heerden uit sy kinderdae onthou wat daarmee verband hou ‘n leergordel wat so ‘n krysgevangene op hul plaas vir sy pa gevelg het het hy ineengevleg met vyf liefdesverhale. Kunstenaarskap en die verhouding met strukture beskryf hy as die belangrikste tema in die boek. Die kunstenaars wat die boek bevolk van San rotskunstenaars, Kaptein Grid, ‘n koloniale kunstenaar wat veral die diere dokumenteer, Meerlust Bergh en sy eksotiese Oosterse vrou wat met die eeuwending volstruisveermodes tot in Europa dikteer,...

Words: 13685 - Pages: 55